bet365.artbetting.co.uk

Login in bet365 αποτελέσματα bonus for new costumers.

Almond Flour Pancakes | Amandelmeel Plaatkoekies

Paleo/Primal, Gluten Free, Wheat Free & Grain Free Recipe

Pancakes, flapjacks, "plaatkoekies" call them what you want, they are one of my favourite treats.  And not only mine, but also my three little ones.  These are wonderfully light, but are filled with a whole lot of healthy ingredients.

Serve them with fresh berries or fruit, honey or maple syrup, grated cheese or whipped cream... whatever you fancy!

pancakes

6 eggs, room temperature
c coconut oil/butter, melted + extra for frying
1½ c almond flour, thightly packed
½ t baking soda
⅓ c
milk
pinch of salt
1 T honey
1 t vanilla extract
1 t apple cider vinegar

Place all of the ingredients, except for the vinegar, in a food processor.  Mix on high speed until smooth.  Add the vinegar and mix again. 

Heat butter in a pan over medium high heat. Fry spoonfuls of batter at a time until golden brown on both sides.

Yields 14 - 16 pancakes


Pannekoek, "flapjack", plaatkoekie, noem hom wat jy wil, dit is een van my gunstelinge. En nie net myne nie, maar ook my drie klein kindertjies sin. Hierdie plaatkoekies is heerlik lig, maar steeds propvol gesonde bestandele.

Bedien dit saam met vars vrugte of bessies, heuning of esdoring stroop, geklopte room of gerasperde kaas... net soos jy lus het.

6   eiers, kamer temperatuur
⅓ k   klapper olie/botter, gesmelt + ekstra vir panbraai
1½ k   amandelmeel, stewig gepak
½ t   koeksoda
⅓ k
melk
knippie sout
1 E   heuning
1 t   vanielje ekstrak
1 t   appel asyn

Plaas al die bestandele, behalwe die asyn, in 'n voedselverwerker. Meng teen hoë spoed, tot glad. Voeg die asyn by en meng weer.

Verhit 'n bietjie botter in 'n pan oor medium hitte.  Braai lepels vol van die beslag tot goudbruin aan albei kante.

Lewer 14 - 16 plaatkoekies

joomla & wordpress theme