bet365.artbetting.co.uk

Login in bet365 αποτελέσματα bonus for new costumers.

Gluten Free Apple Crumble | Gluten Vrye Appel Krummel

Paleo/Primal, Gluten Free & Wheat Free Recipe

I simply love Autumn!  I love the changing of the season, with it's colder mornings & evenings and the days still nice and warm.  But on those cool Autumn evenings a warm and spicy Apple Crumble is just the thing to warm your heart & tummy.  This Apple Crumble is a great alternative to the traditional Apple Crumble using flour, oats, butter and sugar.  Instead I use chopped and ground nuts, butter and honey as the topping. Serve this delicious Apple Crumble with fresh whipped cream (raw cream if you prefer raw over pasteurized.)

apple-crumble

For the filling:
1.5kg apples
juice of 1 lemon
2 t ground cinnamon
pinch of ground cloves
pinch of ground nutmeg
3 T arrowroot powder or maizena
¼ t salt
¼ c raisins - optional
¼ c honey

Preheat oven to 180°C

Grease an oven proof dish

Peel, core and cut apples in to slices and add to a bowl of water to which the juice of one lemon was added.  Rinse apples thoroughly in the lemon water and drain off the water.  Add the remaining ingredients for the filling, execpt for the honey, to the bowl and mix well.  Place the sliced apples in an ovenproof dish and pour the ¼ c of honey over the apples.

For the crumble:
1 c pecan nuts, finely chopped
1½ c almond flour
½ t ground cinnamon
¼ c butter, room temperature
pinch of salt
¼ c honey

Mix the nuts, spices and salt in a seperate bowl.  Add the butter and mix well in to a crumbe mixture.  Lastly add the honey and mix well (the mixture will be sticky). Top the sliced apples with the crumble mixture and cover the dish with tin foil.  Bake in a preheated oven for 30 minutes.  Remove the foil and bake for another 10 - 15 minutes, being careful not to burn the crumble mixture.

Serve with freshly whipped cream.

Yum


Ek is gaande oor die Herfs!  Die oggende en aande is koud, maar dit is nog lekker warm in die middag. So op so heerlike koel Herfs aand is daar niks lekkerder as 'n warm Appel Krummel nagereg vol speserye om jou hart en magie lekker warm te maak nie. Hierdie Appel Krummel nagereg resep is 'n wonderlike alternatief vir die traditionele resep wat botter, hawermout, meel en suiker bevat.  Ek vervang dit met gekapte en gemaalde neute, botter en heuning.  Bedien hierdie heerlike nagereg saam met vars geklopte room (rou room indien jy verkies).

Vir die Vulsel:
     
1.5kg   appels
    sap van een suurlemoen
2 t   gemaalde kaneel
knippie   gemaalde naeltjie
knippie   gemaalde neutmuskaat
3 E   arrowroot poeier of maizena
¼ t   sout
¼ k   rosyntjies - optioneel
¼ k   heuning

Voorvehit die oond tot 180°C

Smeer 'n oondvaste bak.

Skil en verwyder die kern van die appels.  Sny in skywe en gooi in 'n bak met water waarin die sap van die suurlemoen gegooi is. Spoel die appels goed af in die suurlemoen water en gooi die water af.  Meng nou die res van die bestandele vir die vulsel, behalwe die heuning, met die appels.  Gooi dit in die oondvaste bak en gooi die ¼ k heuning bo-oor die appels.

Vir die Krummel:
     
1 k   pekanneute, fyn gekap
1½ k   amandelmeel
½ t   gemaalde kaneel
¼ k   botter, kamer temperatuur
knippie   sout
¼ k   heuning

Meng die neute, speserye en sout in 'n aparte mengbak.  Vryf die botter by die mengsel in en voeg laastens die heuning by die krummelmengsel en meng goed (die mengsel sal taai wees). Krummel die mengsel oor die gesnyde appels en maak die oondbak toe met foelie.  Bak in 'n voorverhitte oond vir 30 minute. Haal die foelie af en bak vir 'n verdere 10 - 15 minute, pasop net dat die krummellaag nie brand nie.

Bedien met vars geklopte room.

Wat kan dan nou lekkerder wees!!!

joomla & wordpress theme